Ledegeld vir die SA Magte Klub 1912 - 1994 beloop R50.00 vir Registrasie en R10.00 per maand.

Bankbesonderhede onderaan;

Sodra U `n betaling gedoen het stuur ASSEBLIEF `n betalingstrokie of e-pos aan my sodat ek weet van wie die betaling kom na           president@kwazulunatal.com
U sal dan voorsien word van `n Lidnommer.

Baie dankie
Frikkie Potgieter
President
SA Magte Klub 1912 - 1994

Ps: Indien U in die Buiteland is en dit is te duur om geld in die Rekening oor te plaas werk asseblief die wisselkoers uit en stuur die kontantwaarde per geregistreerde pos saam met U lidmaatskapvorm na die posadres soos hieronder.

Banking Details
SA Magte
Absa Bank
Acc No: 9123843758
Branch Code: 632005
Port Elizabeth
South Africa
Swift Address:
ABSA
Z A J J C P E



FAX: SA: 088 041 4563894

Buite SA: 2788 041 4563894